top of page
20220331_113551.jpg

Kom kuier saam!

Ons 'Agter-die-skerms'-toer na die Ditsong Natuurhistoriese Museum vind op die volgende datums en tye plaas. Bespreek nou om te verseker dat jy kan gaan- daar is net plek vir 12 mense in elke sessie.

Toer 1:  20 Aug van 10:00-12:00

Toer 2: 20 Augustus van 12:30-14:30

Toer 3: 29 Oktober van 12:30-14:30

Stuur asb epos aan rianamulder@mweb.co.za om te bespreek en die reëlings vir betaling te kry. Die prys is R100 pp, en die betaling moet asb binne 7 dae na bespreking gedoen word om jou bespreking te bevestig, anders verloor jy jou plek.

Die adres is: Ditsong Natuurhistoriese museum, Paul Krugerstr 432, Pretoria. Daar is parkering agter die gebou, ingang uit Minnaarstraat. Let asb daarop dat die museum se restaurant nie oor naweke oop is nie- bring dus eie eet- en drinkgoed.

  • Facebook
bottom of page