top of page

Jy kan nou jou tydskrif laat druk!

Vir diegene wat daarvan hou om 'n boek in hulle hande vas te hou, Pretoria Historia kan nou op aanvraag gedruk word . 

Die tydskrif word op goeie papier gedruk en kan in 'n bundel versamel word - dit sal 'n gawe geskenk wees vir die geskiedenisliefhebbers in jou vriendekring!

Koste: R125-00 + posgeld (ongeveer R100 in SA indien koerierdiens gebruik word). Laat asb ongeveer 2 weke toe vir aflewering.

Voltooi gerus die vormpie vir meer besonderhede.

Doen navraag

Dankie vir jou navraag!

bottom of page