top of page

Hierdie spesiale boek is vir almal wat belangstel in die geskiedenis van Pretoria se noordelike voorstede. Ontmoet die karakters en lees die stories van die Wonderboom en die res van die kontrei. Alhoewel die boek reeds amper 20 jaar gelede uitgegee is, is die stories nog net so relevant vandag. Beperkte opgawe nou weer beskikbaar- 'n rare versamelaars-kleinood wat nooit weer gedruk sal word nie! Geteken deur die samesteller en die hoof-navorser.

Anderkant die Magalies- die wêreld van die Wonderboom

R280,00Price
  • No returns

  •  

bottom of page