128 bladsye, hardeband, in goeie toestand met slegs effense verwering weens ouderdom. Verkort vir gebruik deur skole, uitgegee deur Longmans, Green and Co, London in 1924. Beskrywing van veral die eerste en derde seereise onderneem deur kapt James Cook, die ontdekker van o.a. Nieu-Zeeland en Australia.
Captain Cook's Voyages (Abridged)
SKU: RB102/PH
R120,00Price