top of page

Sagteband, Huishoudkunde handboek vir St 6, 142 bladsye. In goeie toestand, met normale verwering. Buiteblad effens beskadig. Tweede uitgawe, in 1980 uitgegee deur Nasou Beperk.

Flink met die Voorskoot, deur M S E van Niekerk en M A Phillips

SKU: RB105/PH
R80,00Price
    bottom of page