top of page

Greek Legends deur Mary Agnes Hamilton, deur Oxford uitgegee in 1914. Hardeband, in redelike toestand met slegs geringe skaafmerke en ouderdomsvlekke aan omslag en 'n paar inskripsies voorin (gedateer 1919)! 192 bladsye. 'n Besondere boek.

Greek Legends

SKU: RB115/PH
R250,00Price
    bottom of page