top of page

Grimm's fairy Tales deur die Grimm broers, geillustreer deur Adele Werber en uitgegee deur Grosset & Dunlap in 1963. Hardeband, 247 bladsye. Deel van 'n 'spieëlboek'- wanneer die boek omgedraai word, lees jy Hans Christian Andersen se wonderlike feëverhale, 311 bladsye daarvan geillustreer deur Leonard R Vosburgh! 'n Lieflike geskenk vir 'n geliefde kleinkind. Billike toestand, met hoeke en buiteblad effens beskadig deur baie lees.

Grimms' FairyTales en Andersen's Fairy Tales

SKU: RB111/PH
R140,00Price
    bottom of page