top of page

 

Hardeband, 240 bladsye, gebind in rooi. Geen omslag. Inskrywing op 1e bladsy: Windhoek Gov. School. Uitgewer: T Maskew Miller. Geskiedenishandboek vir gebruik deur skole, in Nederlands (ou Afrikaans)geskryf deur T Young gegrond op G M Theal se navorsing, met samewerking en voorwoord deur F W Reitz, oud-president van die OVS. Uitgegee in 1909.

Baie goeie toestand, met slegs normale verwering agv ouderdom.

Maskew Miller`s Korte geschiedenis van Zuid-Afrika en zijn Bewoners (1909)

SKU: RB104/PH
R200,00Price
    bottom of page