top of page
This course can no longer be booked.

Koffie op die stoep, Krugermuseum

Kom drink saam met ons koffie op oom Paul se stoep!

  • Ended
  • 150 South African rand
  • Ditsong Kruger Museum

Service Description

In Februarie gesels ons oor die liefdesverhale van 'n paar Voortrekkers, wat die Krugers insluit. Prys sluit die praatjie, ligte verversings en 'n begeleide toer in. Parkering is beskikbaar by Gamothle, net langs die museum aan die oostekant.


Cancellation Policy

To cancel, please contact us at least 24 hours before the scheduled start of the session.


Contact Details

+27722688113

rianamulder@mweb.co.za

Moreletapark, Pretoria, South Africa


bottom of page