top of page

Kruiewerkswinkels Moot-biblioteek

Ons leer van kruie en hulle gebruike, en help so om Melrosehuis te bewaar.

  • 2 hours
  • 150 South African rand
  • Moot Community Library, Rietfontein

Service Description

Pretoria Historia en Tshwane Metro bied saam kruie- en handwerkwerkswinkels aan om fondse in te samel vir basiese onderhoud van die historiese Melrosehuis. Kom leer saam en help ons met hierdie gemeenskapsprojek! terwyl herstelwerk gedoen word, vind werkswinkels tydelik by Moot-biblioteek in Frederikastraat, Rietfontein plaas.


Upcoming Sessions


Cancellation Policy

To cancel, please contact us at least 24 hours before the scheduled start of the session.


Contact Details

+27722688113

rianamulder@mweb.co.za

Moreletapark, Pretoria, South Africa


bottom of page