top of page

Die opkoms van Europa deur P de Klerk, senior lektor by die Potchefstroom Universiteit, uitgegee deur Butterworths in 1977. Destyds bedoel vir gebruik deur eerste- en tweedejaar universiteitstudente asook onderwysstudente. 439 bladsye, sagteband in goeie toestand met naaminskripsie voorin en 'n paar notas in potlood in die boek. Normale verweer agv veroudering.

Die opkoms van Europa

SKU: RB114
R45,00Price
    bottom of page