top of page
IMG-20231106-WA0010.jpg

Werkswinkels 2025

Kom kuier gerus saam met ons by Melrosehuis-museum (een Saterdag per maand- datums hieronder). Ons begin om 10:00 en die werkswinkels duur gewoonlik omtrent 2 ure. Ons voorsien drinkgoed en 'n ietsie te ete, en die klasse is baie informeel en heerlik gesellig.

 

Dit kos R150 pp, waarvan 'n gedeelte aan die museum geskenk word vir klein onderhoudsprojekte. Daar is veilige parkering op die terrein, ingang uit Scheidingstraat aan die agterkant van die museum.

​

Almal is welkom! Besprekings kan per epos gedoen word by rianamulder@mweb.co.za

​

​

Belangrike datums.jpg
bottom of page