top of page

Gallery werkswinkels
Pretoria Historia werk saam met die Tshwane Metro om kruiewerkswinkels by die stad se museums en biblioteke aan te bied. Ons het hope pret! Hier is 'n paar foto's van werkswinkels oor die afgelope vier jaar.
​
Vir navrae, kontak asb vir Riana by rianamulder@mweb.co.za
​





bottom of page