top of page

The Story of the World, Book IV. The Struggle for Sea Power deur M B Synge, gepubliseer deur William Blackwood and Sons, 1905. Hardeband, 239 bladsye met effense verkleuring en veroudering, in redelike toestand andersins. Eerste eienaar se handtekening en adres op voorste bladsye. Pragtige kleurillustrasies deur E M Synge.

The Story of the World, Book IV. The Struggle for Sea Power deur M B Synge

SKU: RB110/PH
R120,00Price
    • Facebook
    bottom of page