top of page

Werkswinkels by Pretoria Kunsmuseum
Kom deel in die pret! Ons leer hoe om kruie in kosvoorbereiding te gebruik.
2 hr2 hrPretoria Kunsmuseum, Wesselsstraat, Arcadia (Pretoria)
150 South African rand
RÂ 150
Service Description
Gebruik die kruie in jou tuin optimaal: ons meng, kook, bak en brou in 'n informele, gesellige kleingroep by die pragtige kunsmuseum. Hierdie jaar gaan ons dit ook kombineer met kort lesings oor sommige van die museum se kunswerke. Veilige parkering op die terrein, sessies is 2 tot 3 ure lank op elke eerste Saterdag van 'n maand. R150 pp, kan ook op die dag in kontant betaal word.




Cancellation Policy
Bookings before 1 October 2024. To cancel, please contact us at least 48 hours before the scheduled start of the session.
Contact Details
+27722688113
rianamulder@mweb.co.za
Moreletapark, Pretoria, South Africa
bottom of page
